"Stelsel-UI"
"Maak skoon"
"Geen kennisgewings"
"Voortdurend"
"Kennisgewings"
"Battery kan binnekort afloop"
"%s oor"
"%1$s oor; ongeveer %2$s oor op grond van jou gebruik"
"%1$s oor; ongeveer %2$s oor"
"%s oor. Batterybespaarder is aan."
"Kan nie deur USB laai nie. Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het."
"Kan nie deur USB laai nie"
"Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het"
"Instellings"
"Skakel Batterybespaarder aan?"
"Meer oor Batterybespaarder"
"Skakel aan"
"Skakel Batterybespaarder aan"
"Instellings"
"Wi-Fi"
"Outodraai skerm"
"DEMP"
"OUTO"
"Kennisgewings"
"Bluetooth-verbind"
"Stel invoer metodes op"
"Fisiese sleutelbord"
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Laat %1$s toe om by %2$s in te gaan?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang."
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang."
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?"
"Geen geïnstalleerde programme werk met hierdie USB-toebehoorsel nie. Vind meer uit oor hierdie toebehoorsel by %1$s"
"USB-toebehoorsel"
"Sien"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"Die rekenaar se RSA-sleutel-vingerafdruk is:\n%1$s"
"Laat altyd toe van hierdie rekenaar af"
"Laat toe"
"USB-ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie USB-ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"Laat draadlose ontfouting op hierdie netwerk toe?"
"Netwerknaam (SSID)\n%1$s\n\nWi‑Fi-adres (BSSID)\n%2$s"
"Laat altyd toe op hierdie netwerk"
"Laat toe"
"Draadlose ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie draadlose ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"USB-poort is gedeaktiveer"
"Die USB-poort is gedeaktiveer om jou toestel teen vloeistowwe en vuilgoed te beskerm en dit sal nie enige bykomstighede bespeur nie.\n\nJy sal ingelig word wanneer die USB-poort weer gebruik kan word."
"USB-poort is geaktiveer om laaiers en bykomstighede te bespeur"
"Aktiveer USB"
"Kom meer te wete"
"Zoem om skerm te vul"
"Strek om skerm te vul"
"Skermkiekie"
"het \'n prent gestuur"
"Stoor tans skermkiekie..."
"Stoor tans skermkiekie..."
"Skermkiekie is gestoor"
"Tik om jou skermkiekie te bekyk"
"Kon nie skermkiekie stoor nie"
"Probeer weer skermkiekie neem"
"Kan weens beperkte bergingspasie nie skermkiekie stoor nie"
"Die program of jou organisasie laat nie toe dat skermkiekies geneem word nie"
"Maak skermkiekie toe"
"Skermkiekievoorskou"
"Skermopnemer"
"Verwerk tans skermopname"
"Deurlopende kennisgewing vir \'n skermopnamesessie"
"Begin opname?"
"Terwyl dit opneem, kan die Android-stelsel enige sensitiewe inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word, vasvang. Dit sluit wagwoorde, betalinginligting, foto\'s, boodskappe en oudio in."
"Neem oudio op"
"Toesteloudio"
"Klank vanaf jou toestel, soos musiek, oproepe en luitone"
"Mikrofoon"
"Toesteloudio en -mikrofoon"
"Begin"
"Neem tans skerm op"
"Neem tans skerm en oudio op"
"Wys raakgebare op skerm"
"Tik om te stop"
"Stop"
"Laat wag"
"Hervat"
"Kanselleer"
"Deel"
"Skermopname is gekanselleer"
"Skermopname is gestoor, tik om te sien"
"Kon nie skermopname uitvee nie"
"Kon nie toestemmings kry nie"
"Kon nie skermopname begin nie"
"USB-lêeroordrag-opsies"
"Heg as \'n mediaspeler (MTP)"
"Heg as \'n kamera (PTP)"
"Installeer Android-Lêeroordragprogram vir Mac"
"Terug"
"Tuis"
"Kieslys"
"Toeganklikheid"
"Draai skerm"
"Oorsig"
"Deursoek"
"Kamera"
"Foon"
"Stembystand"
"Ontsluit"
"Wat tans vir vingerafdruk"
"Ontsluit sonder om jou vingerafdruk te gebruik"
"Skandeer tans gesig"
"Stuur"
"Bestuur kennisgewings"
"maak foon oop"
"maak stembystand oop"
"maak kamera oop"
"Kanselleer"
"Bevestig"
"Probeer weer"
"Tik om stawing te kanselleer"
"Probeer asseblief weer"
"Soek tans jou gesig"
"Gesig is gestaaf"
"Bevestig"
"Tik op Bevestig om te voltooi"
"Gestaaf"
"Gebruik PIN"
"Gebruik patroon"
"Gebruik wagwoord"
"Verkeerde PIN"
"Verkeerde patroon"
"Verkeerde wagwoord"
"Te veel verkeerde pogings.\nProbeer oor %d sekondes weer."
"Probeer weer. Poging %1$d van %2$d."
"Jou data sal uitgevee word"
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"Te veel verkeerde pogings. Hierdie toestel se data sal uitgevee word."
"Te veel verkeerde pogings. Hierdie gebruiker sal uitgevee word."
"Te veel verkeerde pogings. Hierdie werkprofiel en sy data sal uitgevee word."
"Maak toe"
"Raak die vingerafdruksensor"
"Vingerafdrukikoon"
"Soek tans vir jou …"
"Gesig-ikoon"
"Versoenbaarheid-zoem se knoppie."
"Zoem kleiner na groter skerm."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth ontkoppel."
"Geen battery nie."
"Battery, een staaf."
"Battery, twee stawe."
"Battery, drie stawe."
"Battery vol."
"Batterypersentasie is onbekend."
"Geen foon nie."
"Foon, een staaf."
"Foon, twee stawe."
"Foon, drie stawe."
"Foonsein is vol."
"Geen data nie."
"Data, een staaf."
"Data, twee stawe."
"Data, drie stawe."
"Datasein vol."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Geen WiMAX nie."
"WiMAX een strepie."
"WiMAX twee strepies."
"WiMAX drie strepies."
"WiMAX-sein vol."
"Ethernet is ontkoppel."
"Ethernet gekoppel."
"Geen sein nie."
"Nie gekoppel nie."
"Geen stawe."
"Een staaf."
"Twee stawe."
"Drie stawe."
"Sein vol."
"Aan."
"Af"
"Gekoppel."
"Koppel tans."
"GPRS"
"HSPA"
"3G"
"H"
"H+"
"4G"
"4G+"
"LTE"
"LTE+"
"1X"
"Swerwing"
"EDGE"
"Wi-Fi"
"Geen SIM nie."
"Mobiele data"
"Mobiele data is aan"
"Mobiele data is af"
"Nie gestel om data te gebruik nie"
"Af"
"Bluetooth-verbinding."
"Vliegtuigmodus."
"VPN aan."
"Geen SIM-kaart nie."
"Diensverskaffernetwerk verander tans"
"Maak batterybesonderhede oop"
"Battery %d persent."
"Battery %1$s persent, ongeveer %2$s oor gegrond op jou gebruik"
"Battery laai tans, %d%%."
"Stelselinstellings"
"Kennisgewings"
"Sien alle kennisgewings"
"Verwyder kennisgewing"
"GPS geaktiveer."
"GPS soek ligging."
"TeleTypewriter geaktiveer."
"Luitoestel-vibreer."
"Luitoestel stil."
"Kennisgewing is toegemaak."
"Borrel is toegemaak."
"Kennisgewingskerm."
"Vinnige instellings."
"Sluitskerm."
"Instellings"
"Oorsig."
"Werksluitskerm"
"Maak toe"
"%1$s."
"Wi-Fi afgeskakel."
"Wi-Fi aangeskakel."
"Mobiele %1$s. %2$s. %3$s."
"Battery %s."
"Vliegtuigmodus af."
"Vliegtuigmodus aan."
"Vliegtuigmodus afgeskakel."
"Vliegtuigmodus aangeskakel."
"volkome stilte"
"net wekkers"
"Moenie Steur Nie."
"Moenie Steur Nie is afgeskakel."
"Moenie Steur Nie is aangeskakel."
"Bluetooth."
"Bluetooth af."
"Bluetooth aan."
"Bluetooth koppel tans."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth afgeskakel."
"Bluetooth aangeskakel."
"Liggingverslaggewing af."
"Liggingverslaggewing aan."
"Liggingverslaggewing afgeskakel."
"Liggingverslaggewing aangeskakel."
"Wekker gestel vir %s."
"Maak paneel toe."
"Meer tyd."
"Minder tyd."
"Flitslig af."
"Flitslig is nie beskikbaar nie."
"Flitslig aan."
"Flitslig afgeskakel."
"Flitslig aangeskakel."
"Kleuromkering afgeskakel."
"Kleuromkering aangeskakel."
"Mobiele warmkol afgeskakel."
"Mobiele warmkol aangeskakel."
"Uitsaai van skerm gestaak."
"Werkmodus is af."
"Werkmodus is aan."
"Werkmodus is afgeskakel."
"Werkmodus is aangeskakel."
"Databespaarder is afgeskakel."
"Databespaarder is aangeskakel."
"Sensorprivaatheid is afgeskakel."
"Sensorprivaatheid is aangeskakel."
"Skermhelderheid"
"Laai tans"
"2G-3G-data is laat wag"
"4G-data is laat wag"
"Mobiele data is laat wag"
"Data is onderbreek"
"Die datalimiet wat jy gestel het, is bereik. Jy gebruik nie meer mobiele data nie.\n\nAs jy voortgaan, kan heffings vir datagebruik geld."
"Hervat"
"Soek vir GPS"
"Ligging deur GPS gestel"
"Liggingversoeke aktief"
"Sensors Af is aktief"
"Verwyder alle kennisgewings."
"+ %s"
- nog %s kennisgewings binne.
- nog %s kennisgewing binne.
"%1$s: %2$s"
"Kennisgewingsinstellings"
"%s-instellings"
"Die skerm sal outomaties draai."
"Skerm is in landskapsoriëntasie gesluit."
"Skerm is in portretoriëntasie gesluit."
"Skerm sal nou outomaties draai."
"Skerm is nou in landskapsoriëntering gesluit."
"Skerm is nou in portretoriëntering gesluit."
"Nageregkas"
"Sluimerskerm"
"Ethernet"
"Raak en hou ikone vir meer opsies"
"Moenie Steur Nie"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome stilte"
"Bluetooth"
"Bluetooth (%d toestelle)"
"Bluetooth af"
"Geen saamgebinde toestelle beskikbaar nie"
"%s batterykrag"
"Oudio"
"Kopstuk"
"Invoer"
"Gehoortoestelle"
"Skakel tans aan …"
"Helderheid"
"Outo-draai"
"Outodraai skerm"
"%s-modus"
"Rotasie is gesluit"
"Portret"
"Landskap"
"Invoermetode"
"Ligging"
"Ligging af"
"Mediatoestel"
"RSSI"
"Net noodoproepe"
"Instellings"
"Tyd"
"Ek"
"Gebruiker"
"Nuwe gebruiker"
"Wi-Fi"
"Nie gekoppel nie"
"Geen netwerk nie"
"Wi-Fi af"
"Wi-Fi is aan"
"Geen Wi-Fi-netwerke beskikbaar nie"
"Skakel tans aan …"
"Skermuitsending"
"Saai tans uit"
"Onbenoemde toestel"
"Gereed om uit te saai"
"Geen toestelle beskikbaar nie"
"Wi-Fi is nie gekoppel nie"
"Helderheid"
"OUTO"
"Keer kleure om"
"Kleurregstellingmodus"
"Meer instellings"
"Klaar"
"Gekoppel"
"Gekoppel, battery %1$s"
"Koppel tans …"
"USB-verbinding"
"Warmkol"
"Skakel tans aan …"
"Databespaarder is aan"
- %d toestelle
- %d toestel
"Kennisgewings"
"Flitslig"
"Kamera in gebruik"
"Mobiele data"
"Datagebruik"
"Oorblywende data"
"Oor die limiet"
"%s gebruik"
"%s-limiet"
"%s waarskuwing"
"Werkprofiel"
"Aandbeligting"
"Aan by sonsondergang"
"Tot sonsopkoms"
"Aan om %s"
"Tot %s"
"Donkertema"
"Batterybespaarder"
"Aan met sonsondergang"
"Tot sonsopkoms"
"Aan om %s"
"Tot %s"
"NFC"
"NFC is gedeaktiveer"
"NFC is geaktiveer"
"Skermopname"
"Begin"
"Stop"
"Toestel"
"Swiep op om programme te wissel"
"Sleep regs om programme vinnig te wissel"
"Wissel oorsig"
"Gelaai"
"Laai tans"
"%s tot vol"
"Laai nie"
"Netwerk word\ndalk gemonitor"
"Soek"
"Gly op vir %s."
"Gly links vir %s."
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers, herinneringe, geleenthede en bellers wat jy spesifiseer. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Pasmaak"
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af. Jy sal steeds foonoproepe kan maak."
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af."
"+%d"
"Minder dringende kennisgewings hieronder"
"Tik weer om oop te maak"
"Swiep op om oop te maak"
"Swiep op om weer te probeer"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie"
"Hierdie toestel behoort aan %s"
"Swiep vanaf ikoon vir foon"
"Swiep vanaf ikoon vir stembystand"
"Swiep vanaf ikoon vir kamera"
"Totale stilte. Dit sal ook die skermlesers stilmaak."
"Volkome stilte"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome\nstilte"
"Net\nprioriteit"
"Net\nwekkers"
"%2$s • Laai tans draadloos (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans vinnig (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans stadig (%1$s tot vol)"
"Wissel gebruiker"
"Wissel gebruiker, huidige gebruiker %s"
"Huidige gebruiker %s"
"Wys profiel"
"Voeg gebruiker by"
"Nuwe gebruiker"
"Verwyder gas?"
"Alle programme en data in hierdie sessie sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Welkom terug, gas!"
"Wiil jy jou sessie voortsit?"
"Begin van voor af"
"Ja, gaan voort"
"Gasgebruiker"
"Verwyder gasgebruiker om programme en data uit te vee"
"VERWYDER GAS"
"Meld gebruiker af"
"Meld huidige gebruiker af"
"MELD GEBRUIKER AF"
"Voeg nuwe gebruiker by?"
"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."
"Gebruikerlimiet is bereik"
- Jy kan tot %d gebruikers byvoeg.
- Net een gebruiker kan geskep word.
"Verwyder gebruiker?"
"Alle programme en data van hierdie gebruiker sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Batterybespaarder is aan"
"Verminder werkverrigting en agtergronddata"
"Skakel Batterybespaarder af"
"%s sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto\'s, boodskappe en oudio wat jy speel."
"Die diens wat hierdie funksie verskaf, sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto\'s, boodskappe en oudio wat jy speel."
"Begin opneem of uitsaai?"
"Begin opneem of uitsaai met %s?"
"Moenie weer wys nie"
"Vee alles uit"
"Bestuur"
"Geskiedenis"
"Nuut"
"Stil"
"Kennisgewings"
"Gesprekke"
"Vee alle stil kennisgewings uit"
"Kennisgewings onderbreek deur Moenie Steur Nie"
"Begin nou"
"Geen kennisgewings nie"
"Profiel kan gemonitor word"
"Netwerk kan dalk gemonitor word"
"Netwerk kan dalk gemonitor word"
"Jou organisasie besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"%1$s besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan %1$s"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan %2$s"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan VPN\'e"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan VPN\'e"
"Jou organisasie kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"%1$s kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"Netwerk kan gemonitor word"
"Hierdie toestel is gekoppel aan VPN\'e"
"Jou werkprofiel is gekoppel aan %1$s"
"Jou persoonlike profiel is gekoppel aan %1$s"
"Hierdie toestel is gekoppel aan %1$s"
"Toestelbestuur"
"Profielmonitering"
"Netwerkmonitering"
"VPN"
"Netwerkloginskrywing"
"CA-sertifikate"
"Deaktiveer VPN"
"Ontkoppel VPN"
"Bekyk beleide"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting."
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit in jou werkprofiel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"\'n Sertifikaatoutoriteit is op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou administrateur het netwerkloginskrywing aangeskakel, wat verkeer op jou toestel monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s en %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jou werkprofiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy persoonlike profiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jou toestel word bestuur deur %1$s."
"%1$s gebruik %2$s om jou toestel te bestuur."
"Jou admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur."
" "
"Kom meer te wete"
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
" "
"Maak VPN-instellings oop"
" "
"Maak vertroude eiebewyse oop"
"Jou administrateur het netwerkloglêers aangeskakel wat verkeer op jou toestel monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"Jy het \'n program toestemming gegee om \'n VPN-verbinding op te stel.\n\nHierdie program kan jou toestel- en netwerkaktiwiteit monitor, insluitend e-posse, programme en webwerwe."
"Jou werkprofiel word deur %1$s bestuur.\n\nJou administrateur kan jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, bestuur.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting.\n\nJy is ook aan \'n VPN gekoppel, wat jou netwerkaktiwiteit kan monitor."
"VPN"
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"%1$s bestuur jou werkprofiel. Die profiel is gekoppel aan %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"%1$s bestuur jou werkprofiel. Die profiel is gekoppel aan %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nJy is ook gekoppel aan %3$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit kan monitor."
"Ontsluit gehou deur TrustAgent"
"Toestel sal gesluit bly totdat jy dit handmatig ontsluit"
"%1$s\n%2$s"
"Kry kennisgewings vinniger"
"Sien hulle voordat jy ontsluit"
"Nee, dankie"
"Stel op"
"%1$s. %2$s"
"Skakel nou af"
"Klankinstellings"
"Vou uit"
"Vou in"
"Gee outomaties mediaopskrifte"
"Maak wenk oor onderskrifte toe"
"Onderskrifteoorlegger"
"aktiveer"
"deaktiveer"
"Wissel uitvoertoestel"
"Program is vasgespeld"
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Tuis om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Swiep op en hou om te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Tuis om dit te ontspeld."
"Persoonlike data (soos kontakte en e-posinhoud) kan toeganklik wees."
"Vasgespelde program kan ander programme oopmaak."
"Raak en hou die terug- en oorsigknoppie om hierdie program te ontspeld"
"Raak en hou die terug- en tuisknoppie om hierdie program te ontspeld"
"Swiep op en hou om hierdie program te ontspeld"
"Het dit"
"Nee, dankie"
"Program is vasgespeld"
"Program is ontspeld"
"Versteek %1$s?"
"Dit sal verskyn die volgende keer wanneer jy dit in instellings aanskakel."
"Versteek"
"Bel"
"Stelsel"
"Lui"
"Media"
"Wekker"
"Kennisgewing"
"Bluetooth"
"Dubbele multitoonfrekwensie"
"Toeganklikheid"
"Oproepe"
"Lui"
"Vibreer"
"Demp"
"Foon is op vibreer"
"Foon is gedemp"
"%1$s. Tik om te ontdemp."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om te demp. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel."
"%1$s. Tik om te demp."
"demp"
"ontdemp"
"vibreer"
"%s volumekontroles"
"Oproepe en kennisgewings sal lui (%1$s)"
"Media-uitvoer"
"Foonoproep-uitvoer"
"Geen toestelle gekry nie"
"Geen toestelle gekry nie. Probeer om %1$s aan te skakel"
"Bluetooth"
"Wi-Fi"
"Bluetooth en Wi-Fi"
"Stelsel-UI-ontvanger"
"Wys persentasie van ingebedde battery"
"Wys batteryvlakpersentasie binne die statusbalkikoon wanneer dit nie laai nie"
"Kitsinstellings"
"Statusbalk"
"Oorsig"
"Stelsel-UI-demonstrasiemodus"
"Aktiveer demonstrasiemodus"
"Wys demonstrasiemodus"
"Ethernet"
"Wekker"
"Werkprofiel"
"Vliegtuigmodus"
"Voeg teël by"
"Uitsaaiteël"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie tensy jy dit voor die tyd afskakel"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie"
"om %1$s"
"op %1$s"
"Kitsinstellings, %s."
"Warmkol"
"Werkprofiel"
"Pret vir party mense, maar nie vir almal nie"
"Stelsel-UI-ontvanger gee jou ekstra maniere om die Android-gebruikerkoppelvlak in te stel en te pasmaak. Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige uitreikings verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige weergawes verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Het dit"
"Geluk! Stelsel-UI-ontvanger is by Instellings gevoeg"
"Verwyder uit Instellings"
"Verwyder Stelsel-UI-ontvanger uit Instellings en staak die gebruik van al sy kenmerke?"
"Program is nie op jou toestel geïnstalleer nie"
"Wys horlosiesekondes"
"Wys horlosiesekondes op die statusbalk. Sal batterylewe dalk beïnvloed."
"Herrangskik Kitsinstellings"
"Wys helderheid in Kitsinstellings"
"Eksperimenteel"
"Skakel Bluetooth aan?"
"Jy moet Bluetooth aanskakel om jou sleutelbord aan jou tablet te koppel."
"Skakel aan"
"Wys kennisgewings sonder klank"
"Blokkeer alle kennisgewings"
"Moenie stilmaak nie"
"Moenie stilmaak of blokkeer nie"
"Kragkennisgewingkontroles"
"Aan"
"Af"
"Met kragkennisgewingkontroles kan jy \'n belangrikheidvlak van 0 tot 5 vir \'n program se kennisgewings stel. \n\n""Vlak 5"" \n- Wys aan die bokant van die kennisgewinglys \n- Laat volskermonderbreking toe \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 4"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 3"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n\n""Vlak 2"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n\n""Vlak 1"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n- Versteek van sluitskerm en statusbalk \n- Wys aan die onderkant van die kennisgewinglys \n\n""Vlak 0"" \n- Blokkeer alle kennisgewings van die program af"
"Kennisgewings"
"Jy sal nie meer hierdie kennisgewings sien nie"
"Hierdie kennisgewings sal geminimeer word"
"Hierdie kennisgewings sal stil gewys word"
"Hierdie kennisgewings sal vir jou \'n klank speel"
"Jy maak hierdie kennisgewings gewoonlik toe. \nMoet ons aanhou om hulle te wys?"
"Klaar"
"Pas toe"
"Hou aan om hierdie kennisgewings te wys?"
"Stop kennisgewings"
"Lewer stilweg"
"Blokkeer"
"Hou aan wys"
"Minimeer"
"Stil"
"Bly stil"
"Waarskuwings"
"Hou aan waarsku"
"Skakel kennisgewings af"
"Hou aan om kennisgewings van hierdie program af te wys?"
"Stil"
"Verstek"
"Borrel"
"Geen klank of vibrasie nie"
"Geen klank of vibrasie nie en verskyn laer in gespreksafdeling"
"Kan lui of vibreer op grond van fooninstellings"
"Kan lui of vibreer op grond van fooninstellings. Gesprekke van %1$s af verskyn by verstek in \'n borrel."
"Hou jou aandag met \'n swewende kortpad na hierdie inhoud toe."
"Wys boaan die gespreksafdeling, verskyn as \'n swewende borrel, wys profielfoto op sluitskerm"
"Instellings"
"Prioriteit"
"%1$s steun nie gesprekskenmerke nie"
"Geen onlangse borrels nie"
"Onlangse borrels en borrels wat toegemaak is, sal hier verskyn"
"Hierdie kennisgewings kan nie gewysig word nie."
"Hierdie groep kennisgewings kan nie hier opgestel word nie"
"Instaanbediener-kennisgewing"
"Alle %1$s-kennisgewings"
"Sien meer"
"Hierdie program gebruik tans die kamera."
"Hierdie program gebruik tans die mikrofoon."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm."
"Hierdie program gebruik tans die mikrofoon en kamera."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die kamera."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die mikrofoon."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die mikrofoon en kamera."
"Instellings"
"OK"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is oopgemaak"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is toegemaak"
"Laat kennisgewings van hierdie kanaal af toe"
"Meer instellings"
"Pasmaak"
"Klaar"
"Ontdoen"
"Merk hierdie kennisgewing as \"nie \'n gesprek nie\""
"Belangrike gesprek"
"Nie \'n belangrike gesprek nie"
"Stilgemaak"
"Waarskuwings"
"Wys borrel"
"Verwyder borrels"
"Voeg by tuisskerm"
"%1$s "
"kennisgewingkontroles"
"kennisgewing-sluimeropsies"
"Herinner my"
"Instellings"
"ONTDOEN"
"Sluimer vir %1$s"
- %d uur
- %d uur
- %d minute
- %d minuut
"Batterygebruik"
"Batterybespaarder is nie beskikbaar wanneer gelaai word nie"
"Batterybespaarder"
"Verminder werkverrigting en agtergronddata"
"Knoppie %1$s"
"Home"
"Back"
"Op"
"Af"
"Links"
"Regs"
"Middel"
"Tab"
"Spasie"
"Enter"
"Backspace"
"Play/Pause"
"Stop"
"Next"
"Previous"
"Rewind"
"Fast Forward"
"Page Up"
"Page Down"
"Delete"
"Home"
"End"
"Insert"
"Num Lock"
"Syferpaneel %1$s"
"Stelsel"
"Tuis"
"Onlangs"
"Terug"
"Kennisgewings"
"Kortpadsleutels"
"Wissel sleutelborduitleg"
"Programme"
"Bystand"
"Blaaier"
"Kontakte"
"E-pos"
"SMS"
"Musiek"
"YouTube"
"Kalender"
"Wys saam met volumekontroles"
"Moenie Steur Nie"
"Volumeknoppieskortpad"
"Verlaat Moenie Steur Nie met volume harder"
"Battery"
"Horlosie"
"Kopstuk"
"Maak instellings oop"
"Oorfone is gekoppel"
"Kopstuk is gekoppel"
"Databespaarder"
"Databespaarder is aan"
"Databespaarder is af"
"Aan"
"Af"
"Onbeskikbaar"
"Navigasiebalk"
"Uitleg"
"Ekstra linksknoppie-tipe"
"Ekstra regsknoppie-tipe"
"(verstek)"
- "Knipbord"
- "Sleutelkode"
- "Draaibevestiging, sleutelbordwisselaar"
- "Geen"
- "Normaal"
- "Kompak"
- "Na links"
- "Na regs"
"Sleutelbordwisselaar"
"Stoor"
"Stel terug"
"Verstel knoppiebreedte"
"Knipbord"
"Gepasmaakte navigasieknoppie"
"Links-sleutelkode"
"Regs-sleutelkode"
"Links-ikoon"
"Regs-ikoon"
"Hou en sleep om teëls by te voeg"
"Hou en sleep om teëls te herrangskik"
"Sleep hierheen om te verwyder"
"Jy moet minstens %1$d teëls hê"
"Wysig"
"Tyd"
- "Wys ure, minute en sekondes"
- "Wys ure en minute (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
- "Wys altyd persentasie"
- "Wys persentasie wanneer gelaai word (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
"Wys laeprioriteit-kennisgewingikone"
"Ander"
"Skermverdeler"
"Volskerm links"
"Links 70%"
"Links 50%"
"Links 30%"
"Volskerm regs"
"Volskerm bo"
"Bo 70%"
"Bo 50%"
"Bo 30%"
"Volskerm onder"
"verwyder teël"
"voeg teël aan einde by"
"Skuif teël"
"Voeg teël by"
"Skuif na %1$d"
"Voeg by posisie %1$d"
"Posisie %1$d"
"Kitsinstellingswysiger."
"%1$s-kennisgewing: %2$s"
"Program sal dalk nie met verdeelde skerm werk nie."
"Program steun nie verdeelde skerm nie."
"Program sal dalk nie op \'n sekondêre skerm werk nie."
"Program steun nie begin op sekondêre skerms nie."
"Maak instellings oop."
"Maak kitsinstellings oop."
"Maak kitsinstellings toe."
"Wekker is gestel."
"Aangemeld as %s"
"Geen internet nie"
"Maak besonderhede oop."
"Onbeskikbaar weens %s"
"Maak %s-instellings oop."
"Wysig volgorde van instellings."
"Bladsy %1$d van %2$d"
"Sluitskerm"
"Vou uit"
"Minimeer"
"Maak toe"
"Instellings"
"Swiep af om toe te maak"
"Kieslys"
"%s is in beeld-in-beeld"
"As jy nie wil hê dat %s hierdie kenmerk moet gebruik nie, tik om instellings oop te maak en skakel dit af."
"Speel"
"Laat wag"
"Slaan oor na volgende"
"Slaan oor na vorige"
"Verander grootte"
"Foon afgeskakel weens hitte"
"Jou foon werk nou normaal.\nTik vir meer inligting"
"Jou foon was te warm en dit het afgeskakel om af te koel. Jou foon werk nou normaal.\n\nJou foon kan dalk te warm word as jy:\n • Hulpbron-intensiewe programme (soos dobbel-, video- of navigasieprogramme) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou foon in hoë temperature gebruik"
"Sien versorgingstappe"
"Foon raak warm"
"Sommige kenmerke is beperk terwyl foon afkoel.\nTik vir meer inligting"
"Jou foon sal outomaties probeer om af te koel. Jy kan steeds jou foon gebruik, maar dit sal dalk stadiger wees.\n\nJou foon sal normaalweg werk nadat dit afgekoel het."
"Sien versorgingstappe"
"Trek laaier uit"
"Kan nie hierdie toestel laai nie. Trek die kragprop uit, en wees versigtig, want die kabel kan warm wees."
"Sien versorgingstappe"
"Links-kortpad"
"Regs-kortpad"
"Links-kortpad ontsluit ook"
"Regs-kortpad ontsluit ook"
"Geen"
"Begin %1$s"
"Ander programme"
"Sirkel"
"Plus"
"Minus"
"Links"
"Regs"
"Kieslys"
"%1$s-program"
"Opletberigte"
"Battery"
"Skermkiekies"
"Algemene boodskappe"
"Berging"
"Wenke"
"Kitsprogramme"
"%1$s loop tans"
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is."
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is. Tik om meer te wete te kom."
"Programinligting"
"Gaan na blaaier"
"Mobiele data"
"%1$s – %2$s"
"%1$s, %2$s"
"Wi-Fi is af"
"Bluetooth is af"
"Moenie Steur Nie is af"
"\'n Outomatiese reël (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Program (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Outomatiese reël of program het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"Tot %s"
"Hou"
"Vervang"
"Programme wat op die agtergrond loop"
"Tik vir besonderhede oor battery- en datagebruik"
"Skakel mobiele data af?"
"Jy sal nie deur %s toegang tot data of die internet hê nie. Internet sal net deur Wi-Fi beskikbaar wees."
"jou diensverskaffer"
"Instellings kan nie jou antwoord verifieer nie omdat \'n program \'n toestemmingversoek verberg."
"Laat %1$s toe om %2$s-skyfies te wys?"
"– Dit kan inligting van %1$s af lees"
"– Dit kan handelinge binne %1$s uitvoer"
"Laat %1$s toe om skyfies uit enige program te gebruik"
"Laat toe"
"Weier"
"Tik om Batterybespaarder te skeduleer"
"Skakel aan wanneer battery waarskynlik sal leegloop"
"Nee, dankie"
"Batterybespaarder-skedule is aangeskakel"
"Batterybespaarder sal outomaties aanskakel wanneer battery onder %d%% is."
"Instellings"
"Het dit"
"Stort SysUI-hoop"
"%1$s gebruik tans jou %2$s."
"Programme gebruik tans jou %s."
", "
" en "
"kamera"
"ligging"
"mikrofoon"
"Sensors is af"
"Toesteldienste"
"Titelloos"
"Tik om hierdie program te herbegin en maak volskerm oop."
"Instellings vir %1$s-borrels"
"Oorloop"
"Voeg terug op stapel"
"Bestuur"
"%1$s vanaf %2$s"
"%1$s van %2$s en %3$d meer af"
"Beweeg"
"Beweeg na links bo"
"Beweeg na regs bo"
"Beweeg na links onder"
"Beweeg na regs onder"
"Maak borrel toe"
"Moenie dat gesprek \'n borrel word nie"
"Klets met borrels"
"Nuwe gesprekke verskyn as swerwende ikone, of borrels Tik op borrel om dit oop te maak. Sleep om dit te skuif."
"Beheer borrels enige tyd"
"Tik op Bestuur om borrels vanaf hierdie program af te skakel"
"Het dit"
"%1$s-instellings"
"Stelselnavigasie is opgedateer. Gaan na Instellings toe om veranderinge te maak."
"Gaan na Instellings toe om stelselnavigasie op te dateer"
"Bystandmodus"
"Gesprek is as prioriteit gestel"
"Prioriteitgesprekke sal:"
"Boaan gespreksafdeling wys"
"Profielprent op slotskerm wys"
"Verskyn as \'n swewende borrel bo-oor programme"
"Onderbreek Moenie Steur Nie"
"Het dit"
"Instellings"
"Vergrotingoorleggervenster"
"Vergrotingvenster"
"Vergrotingvensterkontroles"
"Toestelkontroles"
"Voeg kontroles vir jou gekoppelde toestelle by"
"Stel toestelkontroles op"
"Hou die aan/af-skakelaar in om na jou kontroles toe te gaan"
"Kies program om kontroles by te voeg"
- %s kontroles bygevoeg.
- %s kontrole bygevoeg.
"Verwyder"
"As gunsteling gemerk"
"As gunsteling gemerk; posisie %d"
"As gunsteling ontmerk"
"gunsteling"
"ontmerk as gunsteling"
"Skuif na posisie %d"
"Kontroles"
"Kies kontroles om toegang vanaf die aan/af-kieslys te kry"
"Hou en sleep om kontroles te herrangskik"
"Alle kontroles is verwyder"
"Veranderinge is nie gestoor nie"
"Sien ander programme"
"Kontroles kon nie gelaai word nie. Gaan die %s-program na om seker te maak dat die programinstellings nie verander het nie."
"Versoenbare kontroles is nie beskikbaar nie"
"Ander"
"Voeg by toestelkontroles"
"Voeg by"
"Voorgestel deur %s"
"Kontroles opgedateer"
"PIN bevat letters of simbole"
"Verifieer %s"
"Verkeerde PIN"
"Verifieer tans …"
"Voer PIN in"
"Probeer \'n ander PIN"
"Bevestig tans …"
"Bevestig verandering vir %s"
"Swiep om meer te sien"
"Laai tans aanbevelings"
"Media"
"Versteek die huidige sessie."
"Huidige sessie kan nie versteek word nie."
"Maak toe"
"Hervat"
"Instellings"
"Onaktief, gaan program na"
"Fout, probeer tans weer …"
"Nie gekry nie"
"Kontrole is nie beskikbaar nie"
"Kon nie by %1$s ingaan nie. Gaan die %2$s-program na om seker te maak dat die kontrole steeds beskikbaar is en dat die programinstellings nie verander het nie."
"Maak program oop"
"Kan nie status laai nie"
"Fout, probeer weer"
"Besig"
"Hou aan/af-skakelaar in om nuwe kontroles te sien"
"Voeg kontroles by"
"Wysig kontroles"
"Voeg uitvoere by"
"Groep"
"1 toestel gekies"
"%1$d toestelle gekies"
"%1$s (ontkoppel)"
"Kon nie koppel nie. Probeer weer."
"Bind nuwe toestel saam"
"Kon nie jou batterymeter lees nie"
"Tik vir meer inligting"